Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik katte is. Hierdie boek vertel die (ware!) verhale en geheime van vurige en kordate katte. Daar is verhale oor katte wat lewens red, katte wat Hollywood-sterre geword het en selfs ’n brawe klein katjie wat die Nazi’s om die bos gelei het. ’n Purr-fekte boek vir katliefhebbers!
| ISBN: | 9780799393125 |
| Publication date: | 6th June 2019 |
| Author: | Kimberlie Hamilton |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Format: | Hardback |
| Genres: |
Animal Stories |
Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik katte is. Hierdie boek vertel die (ware!) verhale en geheime van vurige en kordate katte.
'N Kat Se Kans! Verhale Van Vurige En Kordate Katte features in the following genres: Animal Stories
Hardback. Not Available.
'N Kat Se Kans! Verhale Van Vurige En Kordate Katte was written by Kimberlie Hamilton and published by Penguin Random House South Africa